Your Cart:
0 Items
Order Total: R0.00

0 Product
R0.00




Home BOOKSTORE Motivation & self-growth Die Daniël Vas – Goddelike Genesing Uit Die Natuur

Customer Login






BOOKSTORE


List All Products
Download Area
BUYING BOOKS & DOWNLOADABLE PRODUCTS FROM OUR STORE
When you buy here, you support independent publishing in South Africa. For payment, delivery and postage options, click here.
SELLING BOOKS
IN OUR STORE
find_us_on_facebook_badge twitter_logo1

VisaMaster thawte-logo
The Construction Engineering Handbook Vol 1A Woman Wronged



Bookmark and Share

Die Daniël Vas – Goddelike Genesing Uit Die Natuur

9780620492102
Price per Unit (book): R57.00


Outeur: Thorne Falck

Ideaal vir gemeente-vas en gebed!

Die Daniël Vas is 'n gedeeltelike vas wat 100% veilig is vir almal om te gebruik – dit sluit in alle ouderdomme vanaf kinders tot bejaardes, alle siekes, swanger vroue, sportlui, ens.

Die boek leer jou presies hoe dit werk, en lê veral klem op die geestelike aspekte en die genesings-eienskappe van vas. Jou liggaam is immers die "Tempel van die Heilige Gees".

Die vas word vir 'n vooraf bepaalde tydperk gevolg, maar wanneer mense eers agterkom hoe goed die vas hulle liggaamlik laat voel, en wat die disipline vir hul geestelike lewe beteken, dan bly hulle dikwels sommer permanent op die vas, en maak dit 'n nuwe, gesonde leefstyl!


Availability

In Stock: 8

Usually ships in:

Ships in 5 days


Customer Reviews:

seegogga  (Saturday, 11 December 2010)
Rating: 5
Ek het die boekie baie insiggewend en interessant gevind en was veral verstom oor die baie Bybeltekse wat te doen het met genesing. As iemand wat
prakties ervaar het hoe gesonde kos kan genees, kan ek die boekie sterk aanbeveel.




TGE-FrontCover-Thumb-SmallThe Ground's Ear

Contemporary Verse from Southern Africa

An anthology comprised of more than a hundred perspectives in verse, from aspiring to professional and award-winning writers, from young to very old, and from a truly eclectic selection of Southern Africans. Spearheaded by QuickFox Publishing, this title is the culmination of a nationally-supported poetry competition proudly sponsored by The Distell Foundation, the National Library’s Centre For The Book, and MegaDigital.

BUY A SOFTCOVER  |  BUY A HARDCOVER  |  DONATE A COPY